• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Anneline's Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R290 ppd
R 400 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Anneline Gastehuis is geleë in Colesberg en bied die ideale oornagplek vir moeë reisigers en is in die middel van Suid Afrika. Die gastehuis is geleë in 'n stil straat wat parallel met die hoofstraat loop en is binne stapafstand van meeste geriewe.

Elke ruim kamer het geselekteerde DSTV kanale, lugversorging, elektriese komberse, tee en koffie maak fasiliteite en 'n yskas. Veilige parkering met 'n private ingang en afstand beheerde hek word verskaf en gaste is ook welkom om die braaigeriewe en swembad te gebruik.



Akkommodasie kostes:

Kontak ons.
Volw.     R290.00 pp wat deel
Enkel persoon    R400.00
Kinders onder 12 jr     R150.00

Accommodation
Room 1 x 1
Includes: Room Only
Twin room with en-suite bathroom.
Features available
Bathroom Facilities En-suite
Beds Single beds
Other Air-Conditioning, Tea and Coffee Facilities
TV DStv

Room 2 x 1
Includes: Room Only
Family en-suite room with one double and two single beds.
Features available
Bathroom Facilities En-suite
Beds Single beds, Double beds
Other Air-Conditioning, Tea and Coffee Facilities

TV DStv
Room 3 x 1
Includes: Room Only
Double room with en-suite bathroom.
Features available
Bathroom Facilities En-suite
Beds Single beds, Double beds
Other Air-Conditioning, Tea and Coffee Facilities

TV DStv
Room 4 x 1
Includes: Room Only
Double room with en-suite bathroom.
Features available
Bathroom Facilities En-suite
Beds Queen beds
Other Air-Conditioning, Tea and Coffee Facilities, Bar Fridge
TV DStv

Facilities
Parking Available
Garden
Braai / Barbecue
Swimming Pool
Off Street Parking
No Pets Permitted
No Credit Card Facility
Air-Conditioning in Rooms
Satellite TV in Rooms
Television in Rooms
No Smoking in Rooms
Tea and Coffee in Rooms
MNET in Rooms
Bar Fridges in Rooms

 


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Kontak ons.



Aanwysings:

4 D'Urban Row Colesberg



GPS:



Ander fasiliteite:


Anneline's Gastehuis
Kontak: Anneline
Sel: 082 799 5251 | Tel: 051 753 0665
Epos: annelines1365@gmail.com | Fax:
Webtuiste: | Adres: 4 D'Urban Row Colesberg




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.