• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Onze Rust Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R140 ppd
R 150 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Welkom by Onze Rust gastehuis en woonwapark in Colesberg. 'n Oase in die Karoo halfpad van oral af. Kom geniet rustige en veilige verblyf by ons. Ons is geleë in die boonste deel van die dorp. Ons Gastehuis is sowat 1 km van die N1 afdraai en die Caravan Park ongeveer 900 meter van die N1 afdraai naby die Wimpy en Engen. Ons is ook naby die OK Value Supermark en 'n Caltex vulstasie albei ook loopafstand van ons af. Geniet die asemrowende sonsondergang van die westelike horison met die bekende Coleskop sigbaar van die karavaanpark en gastehuis af met 'n rustige tuin om in te ontspan in.

Colesberg het gemaklike hotelle en motelle, bekostigbare oornag gastehuise, selfsorg huisies, B & B ondernemings. Daar is ook baie gasteplase en jagplase in die distrik. Daar is geen tekort aan wegneemetes, gelisensieerde restaurante, teetuin en koffie winkels in die dorp. Daar is ook heelwat toeriste-aantreklikhede en histories plekke in Colesberg om te besoek.



Akkommodasie kostes:

Contact us.

 ( Rates does not include Breakfast )

Credit Card Facilities available

Gastekamers

  • R 225 pp deel.
  • R 320 enkel persoon.

Bungalows:  (Geen TV of badkamer, maak gebruik van kampeer geriewe)

  • R 170 pp deel.
  • R 200 enkel persoon.

Chalets

  • R 300 pp deel  ( Chalets met badkamers )
  • R 380 enkel persoon.

Backpackers

  • R140 pp deel.
  • R200  enkel persoon.

 Karavane en tente

  • R 120 Enkel persoon.
  • R 200 vir die eerste twee mense
  • R 30 ekstra per persoon wat deel van tent of karavaan uitmaak.

Kinders

  • Gratis vanaf 0-2 jaar
  • R120 vir vanaf 3 – 12 jaar
  • Vol pryse vir 13 jaar plus


Facilities at Guest House:

  • All rooms in the guest house equiped with, bathrooms, tv's, microwave, fan, heater, bar fridge, cold water in fridge, with table and chairs, electric blanket, tea/coffee, milk, sugar, kettle, plates, cutlery. ( Small kitchen )
  • All rooms with doors out on stoep with table and chairs in garden.
  • In rooms bibles, bedlamps, clock radio. 
  • Summer/winter linen, blankets and towels and soap.
  • Freeze facilities available also in guest house kitchen
  • Inside and outside braai facilities
  • Warm/cold refreshments for sale at soft drink bar.
  • Breakfast available on request
  • Meals available ( cooked meals )
  • TV in dining area & lounge - communally
  • Secure parking ( lock-up parking at Guest House )
  • Tumble dryer on site, Washing machine on site
  • Take away breakfast packs available on request ( Padkos )

Facilities in Caravan Park:
Peaceful, safe and quiet accommodation with ablution block with hot and cold water available & camping sites

  • All chalets equiped with: bar fridge, microwave, tea/coffee, milk, sugar, kettle, plates, cutlery, bible. ( Small Kitchen ) Chalets equiped with winter/summer linen and blankets and towels.
  • Caravan Park: Power distribution boards, table and chairs in chalets
  • Ablution block with hot and cold water ( Showers, no baths )
  • Braai facilities
  • Take away breakfast packs available on request ( Padkos )

TV available at guest house in dining room & lounge - communally

 


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.

 Cancellations:

Cancellations made 4 weeks before booking date, The total deposit will be refunded, less bank charges, admin fees and cancellation fees.
Cancellations made 3 weeks before booking date, 75% of the total deposit will be refunded.
Cancellations made 2 weeks before booking date, 50% deposit will be refunded.
Cancellations made 7 days or less before booking date, no refund.

Payment Terms: Full amount payable into bank account within 1 week from booking date to secure booking. Only cancellations only per telephone ( no sms or email ) will be accepted.

 



Aanwysings:

18 Earl Haig Street

Colesberg 9795



GPS:

Guest House: S 30º 43.825´  E 025º 05.488´
Caravan Park S 30º 43.797´ E 025º 05.409´




Ander fasiliteite:


Onze Rust Gastehuis
Kontak: Paul & Rina van Jaarsveld
Sel: 0827680616 | Tel: 051-7530249
Epos: prvj1@xsinet.co.za | Fax: 051-7530249
Webtuiste: | Adres: 18 Earl Haig Street Colesberg 9795




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.