• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Gables Inn Chalets
Colesberg

Prys begin by
R350 ppd
R Alleen
R 350 kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Reisigers op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geniet dit om by Gables Inn in Colesberg te bly. Colesberg is ongeveer halfpad tussen die twee stede en hier kan jy bekostigbare selfsorg verblyf vind en herstel van die strawwe reis deur die Karoo.

Die Gables Inn bied 43 eenhede wat wissel van twee tot vyf slaapkamer woonstelle. Alle woonstelle het skoon en gemaklike badkamers. Die woonstelle is toegerus met TV, mikrogolf, yskas en ketel. Die luukse kamers by Gables Inn in Colesberg is toegerus met lugversorging, mikrogolf, yskas, DSTV en tee/koffie fasiliteite. Alle kamers het veilige parkering.

Die Gables Inn is sentraal geleë in Colesberg, naby supermarkte, 'n vulstasie, restaurante en selfs 'n gholfbaan. Die Gariep dam is nie ver van Colesberg (ongeveer 50 km}.

Colesberg is 'n rustige Karoo dorp en Gables Inn het nogal 'n baken onder akkommodasie opsies geword. Die kenmerkende heuwel net buite Colesberg kan op ’n afstand gesien word en is 'n baie welkome gesig wanneer jy op jou pad is tussen Johannesburg en Kaapstad.
 



Akkommodasie kostes:

Contact us.

Gables Inn offers self-catering ( self contained ) accommodation in Colesberg, on the N1, halfway between Cape Town and Johannesburg. We have 43 units ranging from two, three, four and five-bed rooms and five-bed apartments. Rooms are equipped with a bathroom, TV, refrigerator, kettle and there is safe parking.

Gables Inn's luxury rooms also have air conditioning, DStv, microwave and tea and coffee making facilities. Restaurants, filling stations, supermarket and golf course are within 2 kilometre of premises. The Gariep Dam is about 50 kilometers away and we are situated about 500 meter from the N1 at the southern entrance to Colesberg, Our reception is open 24/7 and we look forward to accommodating you.

Two bed room units at Gables Inn are equipped with a bathroom, TV, refrigerator, kettle and safe parking. In the luxury room an air-con and M-Net are added extras. The apartments have two rooms plus a bathroom and a kitchen.

Three bedroom units at Gables are equipped with a bathroom, TV, refrigerator, kettle and safe parking. In the luxury room an air-con and M-Net are extras. The apartments have two rooms plus a bathroom and a kitchen.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

1km from n1 into Colesberg.



GPS:



Ander fasiliteite:


Gables Inn Chalets
Kontak: Dercksen Olivier
Sel: 051 753 0030 | Tel: 051 753 0030
Epos: gablesinn@telkomsa.net | Fax:
Webtuiste: | Adres: Sluiter Street




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.