• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Sawadee Kamers
Colesberg

Prys begin by
R350 ppd
R 450 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Die woord Sawadee beteken “I greet you – ek groet jou” en met deur die verloop van die jare het Colesberg die plek geword waar mense halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg mekaar ontmoet, ’n plek kry om te rus en dan weer verder gereis het.
 

Reisigers regoor Suid Africa vind Colesbreg and die ideale  punt om te oornag omrede dit so sentraal geleë is. Jy sal rus vir by Sawadee Colesberg Kamers. Indien jy hou van geskiedenis en veral die Boere oorlog is daar sowat 100 meter van ons af ’n informasie sentrum en museum waar daar heelwat informasie is oor wat in Colesberg omgewing gebeur het. Jy sal ook interessante brosjures vind vir jou moontlike destinasies ook.



Akkommodasie kostes:

Kontak ons.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Kontak ons.



Aanwysings:


GPS:

S30˚43.296
E025˚05.844




Ander fasiliteite:


Sawadee Kamers
Kontak: Marlene
Sel: +27 82 959 4349 | Tel:
Epos: enelmar4@gmail.com | Fax:
Webtuiste: | Adres: Murry st9, Colesberg. Marlene Badenhorst




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.