• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Toverberg Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R360 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Self-sorg  Gastehuise in Colesberg

Toverberg Gastehuise in Colesberg bestaan uit 'n aantal gerestoureerde, historiese meenthuise in die rustige deel van Colesberg, wat 'n oase is vir reisigers op die hoofroetes na die kus en die binneland waar die N1 en die N9 ontmoet.

In Bellstraat, ryk in die geskiedenis, bied ons 2 en 1 slaapkamer private akkommodasie eenhede met beperkte selfsorg fasiliteite, DStv en toesluit motorhuise - veilig en gerieflik.

Ontbyt word op versoek verskaf. Alle eenhede behalwe een is troeteldier vriendelik en alle eenhede is kinder vriendelik. Restaurante, museum, en winkels is binne loopafstand.

Van sy vroegste dae was Colesberg 'n bedrywige dorp maar tog ook 'n rus- en vergadering plek. Dit was die poort na die noorde vir ontdekkingsreisigers en jagters, later vir diegene wat avontuurlustig genoeg was om hul fortuin  te gaan soek het op die Diamand- en Goudvelde. Vandag is Colesberg ook die suidelike poort na die Lake 'Xariep Toeriste Route R58. Hierdie roete R58 dek Gariepdam, Norvalspont, Venterstad, Oviston en Bethulie.

Die Colesberg-Kemper Museum met sy 19de eeuse speelgoed versameling en memorabilia is die permanente huis van die UNISA Karoo Nomad fotografiese uitstalling. Van belang is ook die Anglo-Boere-oorlog en die “Struggle” kamers. Saam met die Anglo-Boere-oorlog gedenk plekke en 'n goeie versameling van die 19de eeuse geboue bied Colesberg 'n opwindende terug blik op die verlede en die hede. In die nabye omgewing kan jy 'n nege-putjie-gholfbaan met uitdagende Karoo bane en goed onderhoude groen setperke kry, en ‘n  klubhuis met goed toegeruste fasiliteite. Ander aktiwiteite en fasiliteite in die dorp sluit tennisbane, fietsry en stap roetes, die gesin en troeteldier stap roete, voëlkyk en unieke sonsopkomste en sonsondergange soos net die Karoo het om te bied in. Die Doornkloof-natuurreservaat is ongeveer 45 km noordwes van Colesberg waar die Zeekoei River en Oranjerivier saam vloei. 

Ons nooi jou uit om ons dorp te ervaar, te verken en geniet die warm gasvryheid van hierdie unieke plek en sy mense.

 

Facilities

15 Bell Street x 1

15 Bell Street is a unit with two bedrooms en-suite both with air-conditioners, a private lounge with DSTV Hotel bouquet, microwave, fridge, dinnerware and a lockup garage. One bedroom sleeps two the other three.
 

15A Bell Street x 1

15A Bell Street is a unit with two bedrooms en-suite both with air-conditioners, a private lounge with DSTV Hotel bouquet, microwave, fridge, dinnerware and a lockup garage that can house a normal sized vehicle and trailer.
 

5B Bell Street x 1

5B Bell Street is a single bedroom unit en-suite with air-conditioner, private lounge, DSTV Hotel bouquet, tea/coffee making facilities and a lock up garage. Sleeper couch available for little ones, not more than two. This unit has no outside area for pets.
 

5C Bell Street x 1

5C Bell Street is single bedroom unit with a spare bedroom available if needed and sharing the bathroom. It has a spacious lounge/dining room area with fireplace, DSTV Hotel bouquet, equipped kitchen and lockup garage.



Akkommodasie kostes:

Adults: R360.00pppn

Children 3-17: R180.00pcpn

Breakfast: R60.00pp


Rates from 1 December 2015: R400.00pppn children 3-17 R200.00pcpn


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.

Check-in 02:00 PM
Check-out 10:00 AM



Aanwysings:

From N1 North

  • About 1km pass the Ultra City take 1st turn-off from the N1 left into town
  • Turn right at the T-junction
  • Continue along the main street, Church Street, up to large church building facing you
  • Turn right in front of the church
  • First house on the left
  • Reception – 4 Charl Cilliers Street. (For GPS purpose the old name of the street was Dwars Street).

From N1 South

  • Opposite Engen on the N1 1st turn-off from N1 right into town
  • Continue until large church building on the left
  • Continue straight past church and church hall up to first house on the left.
  • Reception – 4 Charl Cilliers Street. (For GPS purpose the old name of the street was Dwars Street).


GPS:

-30.72270, 25.09517




Ander fasiliteite:


Toverberg Gastehuis
Kontak: Jurie van Wyk
Sel: 072 427 2934 | Tel: 051-7530422
Epos: Toverberg@mweb.co.za | Fax:
Webtuiste: | Adres: 4 Charl Cilliers Street, Colesberg.




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.