|
Soek Colesberg
Akkommodasie
Maak seker om te stop vir 'n kitskos-opsie of sit aan vir 'n heerlike ete. Wanneer jy deur ons groot verskeidenheid winkels loop gaan jy moontlik dors word, kom gerus sit en ontspan met 'n koeldrank, ’n lekker koppie tee of Boeretroos in een van ons tee-tuine of koffiewinkels.
Gaan deur ons keuse van restaurante, kitskos, koffiewinkels en meer in Colesberg.
As jy in 'n selfsorg-akkommodasie-eenheid of kamer is, is daar geen druk op jou om al die kookwerk te doen nie. Die kanse is groot dat jy die ideale maaltyd in Colesberg restautant sal vind.
Kontak asseblief eers die restaurante om te bevestig oor hul sake-ure.
Bordeaux Coffee Shop | 051 753 1582 | 7 Church Street | Colesberg | |
Gossip | 051 753 0551 | Church Street | Colesberg | |
Horse & Mill Pub | 051 753 0406 | 5 Bell Street | Colesberg | |
Inni Kraal Restaurant (NEW) | 082 458 4054 | 3 D'Urban Row | Colesberg | |
JC Pizzeria & Restaurant | 051 753 1170 | 27 Church Street | Colesberg | |
KFC | 051 753 0095 | Next to N1 | Colesberg | |
Merino Inn Hotel Restaurant | 051 753 0781 / 2 / 3 / 4 / 5 | Next to N1 | Colesberg | |
On Route Café | 051 753 0558 | At Caltex Garage, N1 | Colesberg | |
Plattelander Restaurant | 051 753 0666 | 4 Church Street | Colesberg | |
Blue Moon Pub & Pizzeria -
With Braai facilities! |
079 144 6466 | Next to N1 | Colesberg | |
Steers Diner | 051 753 0656 | At Shell Ultra City, N1 | Colesberg | |
The Alley Cat Coffee Shop & Art gallery |
071 3 537 537 | 10 Kerk straat colesberg | Colesberg | |
Wimpy | 051 753 0639 | At Engen Garage, N1 | Colesberg |
Kontak ons indien jy gelys wil word.
Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons asseblief onmiddellik.
Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.