|
Soek Colesberg
Akkommodasie
Jy sal die volgende banke in Colesberg vind ongeveer vyf minute se ry vanaf die meeste akkommodasie geriewe in die dorp. Die banke is ABSA , ENB, Standard Bank en Capitec.
Gebruik die skakels hier onder om internet bank platform te bereik. Onthou om altyd seker te maak dat jy die regte internet sekuriteit prosedures gebruik wanneer jy jou internet bank dienste gebruik.
Kontak ons indien u internet bankdienste opsie nie hier verskyn nie.
Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons asseblief onmiddellik.
Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.