|
Soek Colesberg
Akkommodasie
Provinsie: |
Noord-Kaap |
|
Roetes: |
N1, N9, R717, R58, R36 |
|
Vliegveld:: |
Geen lughawe - klein vliegveld, net private vliegtuie. |
|
GPS: |
FACB Koördinatestelsel |
|
Latitude: |
S 30° 43′ 20″ |
|
Longitude: |
E 25° 05′ 78″ |
|
|
||
Maak seker van die huidige stand van die landingstroke voor jy jou vlug plan indien. |
||
Toeriste inligting: |
Waar is Colesberg geleë?
Die dorp Colesberg is geleë in die Groot Karoo in die Noord-Kaap. Dit is op die N1 ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad aan die voet van die bekende Coleskop. Dit maak dit die ideale oornag punt wanneer mense reis tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is ook geleë op die N9, die Port Elizabeth Knysna pad.
Afstande van die nabygeleë dorpe na Colesberg. |
|
Hanover |
74Km |
Donkerpoort |
36Km |
Trompsburg |
113Km |
Bloemfontein |
226Km |
Noupoort |
53Km |
Middelburg |
93Km |
Philippolis |
56Km |
Norvalspont |
32Km |
Petrusville |
90Km |
Hopetown |
174Km |
Colesberg afstand kaart na:
Colesberg is sentraal geleë vir oornag akkommodasie.
As jy inligting by wil voeg kontak ons gerus.
Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons asseblief onmiddellik.
Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.