|
Soek Colesberg
Akkommodasie
Colesberginfo.com is geskep uit 'n behoefte.
Ons wil jou graag help deur aan jou besigheid of akkommodasie fasiliteit nog meer sigbaarheid te bied.
Ons het besluit om jou selfs meer te help deur jou nie nou te laai met 'n belysting fooi vir 2014 nie. 'n Minimale fooi een keer per jaar sal gehef word vanaf 2015 indien jy daarmee wil voortgaan.
As jy gelys wil word voltooi net die kort vorm en ons sal met jou kontak maak.
Ja, ons is net mens so as jy 'n fout sien of 'n voorstel het laat weet ons asseblief deur van die boodskap area in hierdie vorm gebruik te maak.
Kontak: Berend@eapproach.co.za
Besoek: BerendPhotography.com vir jou toerisme fotografie behoeftes.
Besoek: www.eapproach.co.za vir jou webwerf verwante behoeftes.
Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons asseblief onmiddellik.
Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.