|
Soek Colesberg
Akkommodasie
Colesberg Museum bied 'n besoeker die geleentheid om in tyd terug te reis. Colesberg is ryk aan die geskiedenis en jy sal 'n besoek aan die museum geniet.
Eet jou ontbyt by jou akkommodasie-instelling of in een van die dorp se restaurante, afhangende van jou opsies, gaan daarna na die museum om meer uit te vind oor hierdie ryk geskiedenis van Colesberg.
Museum is oop 8.30 - 4.30 Maandag - Vrydag
051 753 0678
[Jy moet jou leser(browser) vir die sien van hierdie foto gallery verfris(refresh). Dit hang van jou internet en breëbandspoed af.]
Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons asseblief onmiddellik.
Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.