• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Coles Corner Kothuise
Colesberg

Prys begin by
R175 ppd
R 0 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Coles Corner is geleë in die skaduwee van Coleskop voorheen bekend as Toverkop halfpad van die noorde na die suide. Ons is geleë ongeveer 1 km van die N1 snelweg af in 'n rustige woonbuurt en is 3 Sterre gegradeer deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika

Ons oornag gastehuis is vernoem na die liedjie "Coles Corner" waar vriende ontmoet. Ons bied veilige skoon en bekostigbare kamers elk met 'n en suite-badkamer tee en koffie fasiliteite tuisgemaakte beskuit, yskas, haardroër sekere DStv kanale, plafon waaier, verwarmer en elektriese komberse. Elke kamer is privaat met skuifdeure wat oopmaak na die stoep en veilige parkering met diefwering omhein.
 



Akkommodasie kostes:

Contact us.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

33 Torenberg Street

Coming from Cape Town N1 :  at Wimpy/Engen - turn right to Colesberg.  Take first road right.   About 20 meters turn right at the small monument.  This is Torenberg Street.  The Cottage is same way down this road, 600m on the left Nrs 33 and 35.

Coming from Gauteng - N1 :  Take the second turning into Colesberg opposite the Wimpy/Engen garage.  Turn left to Colesberg About 20 meters turn right at the small monument.  This is Torenberg Street.  The Cottage is same way down this road, 600m on the left Nrs 33 and 35.



GPS:



Ander fasiliteite:


Coles Corner Kothuise
Kontak: Betsey or Elmarie
Sel: 0827864476 | Tel: 051-7531724
Epos: colescorner@telkomsa.net | Fax:
Webtuiste: | Adres: 33 Torenberg Street




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.